Discussion
Kommentaar: Op loop gejaagde objektiwiteit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 54, No 4 | a864 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v54i4.864
| © 1989 J. J. Snyman
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1989 | Published: 30 January 1989
Submitted: 30 January 1989 | Published: 30 January 1989
About the author(s)
J. J. Snyman, Departement Wysbegeerte, RAU, South AfricaFull Text:
PDF (71KB)Abstract
Professor Wissing wil as "gelowige wetenskaplike" iets soos Satanisme in die m assakultuur navors, aan die kaak stel en bestry met 'n vertroue in die moontlikliede van moderne tegnologiese apparatuur. Ek wil me ontken dat moderne klankapparaat onontbeerlik is v ir die naspeur van moontlik versteekte boodskappe in populêre musiek nie, maar om te reken dat die resultate van spektogramme uitsluitsel oor hierdie omstrede kwessie kan gee, wys in die rigting van 'n arm wetenskapsopvatting en 'n verengde wetenskapsmetodologie. Verantw oording oor belangrike veronderstellings en aannames kom nie op die tafel nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1274Total article views: 940
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)