Original Research
Opleiding in omgewingskunde en bedryfshigiëne
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 40, No 2 | a823 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v40i2.823
| © 1975 P.J. Pretorius
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 January 1975 | Published: 28 January 1975
Submitted: 28 January 1975 | Published: 28 January 1975
About the author(s)
P.J. Pretorius, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (217KB)Abstract
Die mens staan in ’n besondere verhouding tot sy omgewing. Hy is deel van die omgewing maar is ook daarbuite. Hy neem deel aan al die wisselwerkings tussen die omgewing en homself maar hy beskik ook oor die vermoë om hom te isoleer en om die omgewing te verander, ten goede of ten kwade. Die mens het ’n roeping om die veranderinge in ’n sekere rigting te stuur, die regte rigting. Hiervoor is kennis nodig om die meganismes waarvolgens die wisselwerkings plaasvind te begryp en die koers waarheen gestuur moet word te kan bepaal.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1166Total article views: 1048
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)