Original Research
Kultuuropvoeding en die gemeenskap: Enkele christelike-wetenskaplike perspektiewe. Deel 1
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 56, No 2 | a744 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v56i2.744
| © 1991 P. G. Schoeman
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 25 January 1991 | Published: 25 January 1991
Submitted: 25 January 1991 | Published: 25 January 1991
About the author(s)
P. G. Schoeman, Depiirlenient Wysgerige Peclagogiek en Andragogiek Universitcit van die Oranje-Vrystaat BLOEMFONTEIN, South AfricaFull Text:
PDF (266KB)Abstract
In 'n vorigc arlikel (Sclioeniun, 1990:511-534) liet dit gegaan oni die blootlegging van beskawingsontwikkelingsnorme wat in ’n funderende tydsrigting ten opsigte van die liisioriesc aspek gelce is, en is die a andag toegespits op kiiltiiurverdieping soos dit gckoiistiliieer word deuir die voor-historiese bestaanswyses van die opvoedeiing. In die onderhawige artikel word gefokus op beskawingsontwikkelingsnorme wat in ’n regulatiewe, oflcwel transendentaie tydsrigting vanaf die historiese aspek van die werklikheid gelee is, en word die nioo n tlik h ed e van kiiltuurverdiep ingdeur die na-historiese asp ek te van die menslike b e staan tentatief aan die orde gestel, aangesien ontslote kiiltmirontwikkcling sonder iiitsondering in verband staan met die regiilatiewe rigting van die hisloriese aspek (Dooycweerd, 1955; 265 266).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 879Total article views: 906
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)