Acknowledgement

H.G. Stoker as mentor

N. T. van der Merwe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 59, No 3-4 | a675 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v59i3/4.675 | © 1994 N. T. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 January 1994 | Published: 24 January 1994

About the author(s)

N. T. van der Merwe, Departement Filosofie Potchefstroomse Universiteit vir CHO Potchefstroom, South Africa

Full Text:

PDF (395KB)

Abstract

Woordeboeke omskryf mentor as ’n ervare en vertroude raadgewer, gids en leidsman, soos die vriend van Ulysses uit die Antieke verhaleskat. Die etimologie kan ons moontlik ook nog ’n skakel met denke bied. Die kemvraag is dus hoe H.G. Stoker as hoogsgeskoolde akademikus in sy beroep leiding gegee het, watter soort raad en waarskuwinge hy as kundige dosent aan sy studente gebied het, watter koers hy as ervare gids aangedui het - én hoe hy denkend uitvindinge gestimuleer het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 905
Total article views: 884

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.