Original Research
Spirituality: History and contemporary developments – An evaluation
Submitted: 19 November 2012 | Published: 19 April 2013
About the author(s)
Anne C. Jacobs, North-West University, Potchefstroom, South AfricaAbstract
Spiritualiteit: Geskiedenis en hedendaagse ontwikkelinge: ’n Evaluering. Spiritualiteit word ’n toenemend populêre konsep, beide in die media en in akademiese literatuur. Dit is belangrik om op te merk dat daar ’n groot verskil is tussen die oorspronklike konsep van spiritualiteit, wat op ’n Bybelse siening gegrond was, en baie van die hedendaagse persepsies daarvan. In die meeste gevalle word spiritualiteit tans beskou as iets wat van enige spesifieke godsdiens asook spesifieke aansprake op waarheid geskei is. Daar kan wel gestel word dat spiritualiteit vandag as ’n universele menslike eienskap beskou kan word. Hierdie tendense word geëvalueer deur die konsep in die oorspronklike Bybelse konteks te bestudeer en deur die ontwikkeling van die skeiding tussen godsdiens en spiritualiteit te verstaan.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 1776Total article views: 4798
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)
Crossref Citations
1. Recovering enchantment: addiction, spirituality, and Charles Taylor’s malaise of modernity
Galen Watts
Journal of Contemporary Religion vol: 34 issue: 1 first page: 39 year: 2019
doi: 10.1080/13537903.2019.1585102