Original Research

Afrika die onbekende: Inboorling- Separatistekerke in Afrika.

D. C. Coetsee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 2 | a2053 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i2.2053 | © 1959 D. C. Coetsee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1959 | Published: 20 February 1959

About the author(s)

D. C. Coetsee,, South Africa

Full Text:

PDF (597KB)

Abstract

Weens gebrek aan materiaal vir verwerking,word by die behandeling van bostaande onderwerp veral stilgestaan by Suid-Afrikaanse toestande. Tog hoef dit nie as ’n groot gebrek beskou te word nie, aangesien Suid-Afrikaanse toestande tot 'n groot mate parallel is met dié van ander Afrikaanse gebiede.Ook word deurgaans gespreek van separatistiese „kerke”. Eintlik is ditnie suiwere terminologie nie, want ons het hier eerder met sektes te doen —slegs om praktiese redes word die term„kerke” gebruik.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 964
Total article views: 867

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.