Original Research
Die Romeins-Hollandse reg na 300 jaar gehandhaaf en versterk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 19, No 4 | a2049 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v19i4.2049
| © 1952 W. A. Joubert
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1952 | Published: 20 February 1952
Submitted: 20 February 1952 | Published: 20 February 1952
About the author(s)
W. A. Joubert,, South AfricaFull Text:
PDF (167KB)Abstract
„Driemaal het Rome aan die wêreld wette gedikteer, driemaal die volkere tot eenheid verbind”— met hierdie woorde begin een van die beroemdste juriste van die 19de eeu sy ewe beroemde werk oor „Die gees van die Romeinse reg”—„die eerste keer, toe die Romeinse volk nog in die volheid van sy krag gestaan het, tot eenheid van staat, die tweede keer, toe hy reeds ondergegaan was, tot eenheid van kerk, die derde keer, as gevolg van die resepsie van die Romeinse reg in die Middeleeue, tot eenheid van reg; die eerste keer met geweld van buite deur die mag van wapens, die ander twee keer deur die mag van die gees.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 861Total article views: 1104
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)