Original Research
Afrika die onbekende: Die protestantisme in Afrika.*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 27, No 1 | a2047 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v27i1.2047
| © 1959 Hugo du Plessis
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1959 | Published: 20 February 1959
Submitted: 20 February 1959 | Published: 20 February 1959
About the author(s)
Hugo du Plessis,, South AfricaFull Text:
PDF (295KB)Abstract
Hoewel reeds in die 17de eeu ’n gereformeerde sending onder beheer van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjiein Afrika begin is en sedert die laaste kwart van die 18e eeu ’n lewendigesendingaksie van die piëtistiese Hernhutters van Moravië uitgegaan het, is die groot stoot tot daadwerldikeen wydverspreide sendingaksie eers gegee na die metodistiese sogenaamde„Great Awakening”, waarna sedert 1892 ’n aanvang geneem is met genootskaplikesending vanuit Engeland, waaropgevolg het ’n uitbreiding van sodanigesending in Afrika vanuit alle Protestantselande van Europa en Amerika,totdat teen 1890 reeds 106 sulke genootskappeen kerke sendingwerk in Afrikagedoen het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 896Total article views: 823
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)