Original Research
Die monopolievorming in die diamantontginningsnywerheid van Suid-Afrika
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 3 | a2009 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i3.2009
| © 1957 D. J. Viljoen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957
About the author(s)
D. J. Viljoen,, South AfricaFull Text:
PDF (157KB)Abstract
Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid baie veranderinge ondergaan.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 915Total article views: 2178
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)