Original Research

Die monopolievorming in die diamantontginningsnywerheid van Suid-Afrika

D. J. Viljoen
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 3 | a2009 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i3.2009 | © 1957 D. J. Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957

About the author(s)

D. J. Viljoen,, South Africa

Full Text:

PDF (157KB)

Abstract

Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid baie veranderinge ondergaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 857
Total article views: 2143

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.