Original Research
Die christelike lewens- en wêreldbeskouing en die toets van die 20e eeu.*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 25, No 1 | a1978 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v25i1.1978
| © 1957 J. A. Heyns
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957
Submitted: 20 February 1957 | Published: 20 February 1957
About the author(s)
J. A. Heyns,, South AfricaFull Text:
PDF (369KB)Abstract
Dat die Christelike lewens- en wêreldbeskouing met die 20e eeu (bedoel word die geestesstrominge van ons tyd) nie bloot deur ’n kopulatiewe,,en” maar deur die woord „toets” met mekaar verbind word, dui op die heel besondere verhouding wat daar tussen beide bestaan. Ons bedoeling is dan ook nie om ’n indringende analise van die een of van die ander te gee nie, maar om die aandag te vestig op die fundamentele antitese tussen beide.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1146Total article views: 1375
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)