Original Research
Nagraadse studie aan ons universiteit (I).
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 5-6 | a1949 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i5/6.1949
| © 1955 J. C. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955
About the author(s)
J. C. Coetzee,Full Text:
PDF (186KB)Abstract
In ’n vorige bydrae in Koers het ek die aandag daarop gevestig dat die toekoms van ons Universiteit dan alleen verseker is as die verhouding van die nagraadse tot die voorgraadse studentetalle minstens 1 tot 2 is. Daarmee wou ek net stel dat ’n universiteit ’n aansienlike aantal nagraadsestudente moet he. Dit gaan egter nie net om die aantal nagraadsestudente nie maar wel veral om die nagraadse werk. Die aantal nagraadsestudente kan groot wees, maar dit het geen sin as die gehalte van dienagraadse werk nie ook „groot” is nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 788Total article views: 687
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)