Original Research
Bylaag tot ,,Koers": Die taak, grondslag en terrein van die plantfisiologie, met spesiale verwysing na plantfisiologiese navorsing.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 22, No 3 | a1923 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v22i3.1923
| © 1954 P. J. Botha
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
About the author(s)
P. J. Botha,, South AfricaFull Text:
PDF (399KB)Abstract
Die natuurwetenskappe is vroeër in twee groepe ingedeel, nl. die verklarende en die beskrywende wetenskappe. Onder eersgenoemde groep het die Fisika en die Skeikunde geressorteer, terwyl die Geologie, die Plantkunde en die Dierkunde onder laasgenoemde groep geplaas is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 932Total article views: 998
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)