Original Research
Teïsties-organiese inspirasie.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 23, No 2 | a1854 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v23i2.1854
| © 1955 P. J. S. de Klerk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955
Submitted: 20 February 1955 | Published: 20 February 1955
About the author(s)
P. J. S. de Klerk,, South AfricaFull Text:
PDF (121KB)Abstract
In sy Dogmatiek noem Haering die inspirasie die „Diktat des Heiligen Geistes”. Dit is die meganiese inspirasie, waarby die Heilige Gees deur die Bybelskrywers sou spreek soos die menslike stem deur ’n grammofoon of waarby die Heilige Gees aan iemand sou dikteer.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 896Total article views: 961
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)