Appendix
Bylaag tot „Koers”, van Junie 1954: Ons Universiteit.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 21, No 6 | a1850 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v21i6.1850
| © 1954 J. C. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
Submitted: 20 February 1954 | Published: 20 February 1954
About the author(s)
J. C. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (260KB)Abstract
Vir die uitvoering van sy taak en roeping moet die universiteit ’n grondslag en beginsel hê. As inrigting vir hoër onderwys en vir uitbouing van die wetenskap moet dit iewers op iets vas staan en moet dit iewers begin met sy werk. Grondslag en beginsel is onmisbaar vir enige universitêre inrigting, en alle universiteite besit dit, of hulle dit wil erken en bely, of nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1024Total article views: 764
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)