Occasional Speech
Die doel en plek van liggaamlike opvoeding in die opvoedingsprogram
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 6 | a1773 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i6.1773
| © 1951 D. P. J. Smith
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1951 | Published: 19 February 1951
Submitted: 19 February 1951 | Published: 19 February 1951
About the author(s)
D. P. J. Smith,, South AfricaFull Text:
PDF (416KB)Abstract
Die beskaafde mens is van ’n gedurige fisieke stryd om selfbehoud en sekerheid van bestaan geleidelik onthef. Sy stryd teen die natuur is in baie opsigte grotendeels oorwin: die klimaat, deur kleding en woning;voedselversekering, deur landbou en veeteelt; beweging, deur vervoermiddels om hom te verplaas; bewerking en beskerming, deur gereedskap en wapens; hy beskik oor vaste verblyfplekke in plaas van te swerf en te soek; sodat ’n groot stuk fisieke inspanning en kragsverbruik weggeval en dus vrygekoni het vir waarneming, oordenking en organisering vansy ervaringe.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1054Total article views: 1922
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)