Original Research

Die skriftuurlike beginsel ten grondslag van art. 36 van ons Nedl. Gel. Belydenis

F. N. van Niekerk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 10, No 5 | a1772 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v10i5.1772 | © 1943 F. N. van Niekerk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1943 | Published: 19 February 1943

About the author(s)

F. N. van Niekerk,, South Africa

Full Text:

PDF (221KB)

Abstract

Met hierdie opstel word daar geensins beoog om ’n hewige polemiek oor die saak aan te knoop nie, want ons besef dat die opinies onder Gereformeerdes op hierdie punt taamlik uiteenlopend is. Wat ons beoog, is net om tot dieper besinning te roep oor hierdie belangrike artikel in ons Nederlandse Geloofsbelydenis en om aan te toon dat die goeie reg van hierdie artikel in ons belydenisskrifte nie so maklik te betwis is as wat meesal gedink word nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 927
Total article views: 755

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.