Original Research
Die konkrete eksperiment, die abstrakte begrip en die steeds ontvlugtende misterie van die natuurwetenskap.
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 18, No 2 | a1702 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v18i2.1702
| © 1950 J. A. van den Berg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1950 | Published: 19 February 1950
Submitted: 19 February 1950 | Published: 19 February 1950
About the author(s)
J. A. van den Berg,, South AfricaFull Text:
PDF (189KB)Abstract
Laat ons uitgaan van die empiries-induktiewe standpunt van dienatuurwetenskappe en nagaan hoe natuurwetenskaplike teorieë opgebouword. Wanneer ons dan van die konkrete eksperiment na die abstraktebegrip oorgaan, toon ’n ontleding aan dat die navorser, wat eers sekerwas, onseker word, en dat die pogings om tot ’n fundamentele teorie te kom teleurstel juis as gevolg van sy eensydige uitgangspunt.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1023Total article views: 1238
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)