Original Research
Kalenderhervorming en 'n skeppingsordinansie
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 16, No 2 | a1675 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v16i2.1675
| © 1948 M. Wald
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1948 | Published: 19 February 1948
Submitted: 19 February 1948 | Published: 19 February 1948
About the author(s)
M. Wald,, South AfricaFull Text:
PDF (148KB)Abstract
By die afbrekende magte wat die bestaan van godsdienstige instellingeen historiese tradisies ondermyn, is nou nog ’n verdere ontbindende element gevoeg, naamlik die voorgestelde Kalender-Hervorming. ’n Wêreldwye en magtige organisasie, Wêreld-Kalender-Vereniging, is al gedurende die afgelope tientalle jare besig om te werk vir die aanname van die nuwe Wêreldkalender deur van handels-, regerings- en ander liggame en vir dieafskaffing van die godsdienstige en historiese Joodse Sabbat, die ChristelikeSondag en die Mohammedaanse Vrydag.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 920Total article views: 909
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)