Original Research
Dubblemedium-onderwys en tweetaligheid
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 16, No 2 | a1672 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v16i2.1672
| © 1948 J. C. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1948 | Published: 19 February 1948
Submitted: 19 February 1948 | Published: 19 February 1948
About the author(s)
J. C. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (126KB)Abstract
Een van die brandende vraagstukke by die skoolopvoeding van die Suid-Afrikaanse kind is ongetwyfeld die verwesenliking van artikel 137 van die Suid-Afrika-wet van 1910. In daardie artikel lê die wet neer dat Afrikaans (Hollands) en Engels die twee offisiële tale van die Unie vanSuid-Afrika sal wees en dat hulle gelykberegtigde tale sal wees.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 921Total article views: 1827
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)