Original Research
Die Morfologie van die nammwoordelike woordsoorte in Noord-Sotho
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 5-6 | a1666 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i5/6.1666
| © 1958 C. J. Kruger
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
About the author(s)
C. J. Kruger,, South AfricaFull Text:
PDF (165KB)Abstract
In die vorige artikel (Koers, Junie 1958) het ons melding gemaak van die probleem van woordsoorindeling en hoe dit die Bantoetale raak. In hierdie artikel wil ons graag ’n beskrywing gee van die morfologiese struktuur van die naamwoord. Die naamwoordelike woordsoorte bestaan uit Naamwoorde en Voomaamwoonde van verskeie soorte. Die naamwoorde verdeel ons in drie tipes, al na gelang van die konkordiale invloed wat elk van hulle uitoefen in die sinstruktuur. Onder bespreking kom net een van hierdie drie soorte, t.w. naamwoorde wat konkordiale invloed uitoefen in die sin. (vgl. bis. 384 in „Koers” Junie 1958).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 903Total article views: 1401
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)