Original Research
Afrika en die Suid-Afrikaanse Handel
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 4 | a1634 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i4.1634
| © 1958 D. J. Viljoen
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
Submitted: 19 February 1958 | Published: 19 February 1958
About the author(s)
D. J. Viljoen,, South AfricaFull Text:
PDF (467KB)Abstract
Dit word dikwels beweer dat Afrika, veral die gebied ten suide van die Sahara, die natuurlike afsetgebied vir die handelsware van die Unie van Suid-Afrika vorm. En tog is daar tot onlangs min pogings van owerheidsweë en deur die private handel gedoen om hierdie gebied deeglik te eksploiteer.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 918Total article views: 867
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)