Occasional Speech
Verwantskapsbepaling in die Dierkunde
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 10 | a1621 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i10.1621
| © 1961 J. A. van Eeden
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961
About the author(s)
J. A. van Eeden,, South AfricaFull Text:
PDF (332KB)Abstract
Dit is ’n voorveronderstelling van alle natuurwetenskaplike navorsing dat dienatuur, waarvan die mens ook ’n deel uitmaak, nie ’n chaos nie maar ’n ordelikegeheel is. Hierdie ordelikheid word nie deur die mens in die natuur ingedra niemaar kan slegs broksgewys deur waarneming en navorsing uit die natuur geabstraheerword.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1041Total article views: 1171
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)