Original Research

Die Ontstaan en Ontwikkeling van die Pan-Afrikanisme en due implikasies daarvan

A. J.H. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 9 | a1605 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i9.1605 | © 1961 A. J.H. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1961 | Published: 18 February 1961

About the author(s)

A. J.H. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (334KB)

Abstract

Dit was nie voor 1880 dat tropiese Afrika, dil is die grootste gedeelte van Wes-, Oos- en Midde-Afrika, deur ontdekkingsreisigers,handelaars en sendelinge tot so ’11 mate ontsluit is, dat dit in die vaarwater van die wêreldpolitiek geraak het nie. Lank voor hierdie tyd is natuurlik steunpunte aan die Wes-, Suid- en Ooskusdeur die Portugese en later die Nederlanders en Engelse eset ter wille van óf dieslawehandel en/óf as steunpunte op dielarig handelsweg na die ryke Ooste.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1013
Total article views: 1326

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.