Original Research

Die loop van die Dinge

L. J. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 26, No 1 | a1600 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v26i1.1600 | © 1958 L. J. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 February 1958 | Published: 18 February 1958

About the author(s)

L. J. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (87KB)

Abstract

Seker ’n vyftien jaar gelede het ek ’n rubriek in Koers onder bostaande hoof afgesluit met die versugting: „Laat die dooies hulle eie dooies begrawe!” Dit was toe die Nasionale Party sy onvrugbare stryd teen die Ossewabrandwag ten top gevoer het. Sedertdien is daardie stryd op ’n manier bygelê met hoogs heilsame gevolge.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 889
Total article views: 713

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.