Original Research

Die Staatkundig-administratiewe ontwikkeling van die Sentraal-Afrikaanse Federasie

G. H.J. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 28, No 1 | a1529 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v28i1.1529 | © 1960 G. H.J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 February 1960 | Published: 13 February 1960

About the author(s)

G. H.J. Snyman, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (368KB)

Abstract

Daar hoef skynbaar geen twyfel daaroor te wees dat die Britse beleid beweeg in die rigting van die skepping van selfregerende Afrikastate, met lidmaatskap binne die Gemenebes, waar moontlik. In breë trekke het hierdie ontwikkelingsmoontlikheid, waarvan Ghana reeds die toppunt bereik het, dusver ’n neiging getoon om deur sekere fases te gaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 865
Total article views: 757

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.