Original Research
Twee teëgestelde kekkliedbegrippe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 5-6 | a1504 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i5/6.1504
| © 1962 J. J. Van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962
About the author(s)
J. J. Van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (131KB)Abstract
A. Vanaf die begin vail sy hervormingswerk het Calvyn die nood- saaklikheid van gemeentesang in die erediens beklemtoon. Hy het dit beskou as ’n gesonge gelied, aangehef ,,in die teenwoordigheid van God en sy engele ’ (voonvoonl tot die lSW-uitgawe van die Geneefse Psalmboek), en dit sodoendc saam met die bediening van Woord en Sakramente, ’n inlcgrale deel van die erediens geniaak. Dr. J. D. du Toit bet dieselfde gedagte beklemtoon en dit nog verder uitgebou: „Oor die algemeen kan ons sê dat daar te win in 011s kerke gesing word. Dis ’n font. Die predikasie is nodig, en die sent rale betekenis daarvan in ’n Protestantse erediens word deur ons nie oor die hoof gesien nie. Maar die aanbidding en lofsang mag daardeur nie teruggedring word nie. Dan sou die prediking juis sy sent rale plek en betekenis inboet. Want in Gods Woord word 011s verkondig dat ons sal kom lot die vernaamste stuk van dankbaarheid, nl. die gebed, waaronder aanbidding en lofsegging begrepe is. ’n Loisang is selfs ’11 dubbele gebed, soos die kerkvader Augustinus gesê het, sodat ons daarin nie mag verflou nie” (voorwoord tot 36 Psalme in Afrikaans, p. xii).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 928Total article views: 821
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)