Original Research

Die stryd in algerië - ’n historie oorsig‘

L.J. Twynman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 30, No 3-4 | a1500 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v30i3/4.1500 | © 1962 L.J. Twynman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 February 1962 | Published: 11 February 1962

About the author(s)

L.J. Twynman,, South Africa

Full Text:

PDF (550KB)

Abstract

Die wêreld het voorverlede maand met verligting die nuus vcrneem dat ’n ooreenkoms tussen Frankryk en die Algerynse lebelle bereik is om die biltere oorlogslivd van die afgelope agt jaar te heëindig. Hiermee is ’n nuwe bedeling in Algerië afgekondig. Of dit nuut sal wees, in die sin van anders as die orde van geweld en hloed van die afgelope jare, val egter te besien.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 824
Total article views: 1121

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.