Original Research

Gedagtes oor die opleiding van die Wiskunde-onderwyser

J. H. van der Merwe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 2 | a1461 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i2.1461 | © 1963 J. H. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963

About the author(s)

J. H. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (97KB)

Abstract

Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die opleiding van die Wiskunde-onderwyser behoort te wees. In hierdie besinning moet ons aandag gee aan twee sake, nl. wat sou ons beskou as die ideale opleiding en, indien dit nie nou bereikbaar is nie, wat sou dan minstens ’n voldoende opleiding wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 953
Total article views: 1006

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.