Original Research
Ons erfenis: Die belydenisskrifte
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 31, No 1 | a1455 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v31i1.1455
| © 1963 S.P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963
Submitted: 08 February 1963 | Published: 08 February 1963
About the author(s)
S.P. van der Walt,, South AfricaFull Text:
PDF (433KB)Abstract
U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfenis is vir my mooi”. Die digter is in vervoering en hy kan sy woorde nie inhou nie. Dit is nie maar ’n emosionele opwelling nie, maar ’n juiste waardering. Hy vereenselwig hom met verstand, gevoel, hart en kragte met hierdie uitroep.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1007Total article views: 1090
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)