Original Research
Die radio in Afrika
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966
About the author(s)
S. de Villiers,, South AfricaFull Text:
PDF (608KB)Abstract
Omvang van radio-uitsendings in en na Afrika. — Redes vir die versnelde tempo van uitbreiding. — Radio as die geskikste massa-kommunikasiemiddel vir Afrika. — Faktore wat die verspreiding bemoeilik. — Skouspelagtige toename in luistertalle.
Toe Plinius, wat in die jaar 79 oorlede is, in sy „Historia Naturalis” verklaar het dat daar altyd iets nuuts uit Afrika afkomstig is, kon hy nouliks voorsien het dat die „iets" negentien eeue later in die lug sou setel wat hierdie reuse-vasteland oorspan — ’n Babelse spraakverwarring en ’n ongekende, verbete woorde-oorlog in die etergolwe, onder meer daarop bereken om die harte en hoofde van derduisendes te verower.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 923Total article views: 1103
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)