Original Research

Vryheid en gebondenheid in die ontwikkeling van Christelike Onderwys in Suid-Afrika

H. J.J. Bingle
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 32, No 2 | a1401 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v32i2.1401 | © 1964 H. J.J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1964 | Published: 08 February 1964

About the author(s)

H. J.J. Bingle,, South Africa

Full Text:

PDF (293KB)

Abstract

Wie die onderwys van enige land wil beplan, is tegelyk vry en met duisend bande gebind. Dit herinner dadelik aan menslike vryheid wat tegelyk die diepste gebondenheid aan die Woord van God is. Net soos die mens in sy vryheid gebind is aan die normatiewe vir sy lewe, aan die bepaler van sy wese, so is die onderwysbeplanner in sy vryheid gebind aan die bepalers van die wese van die onderwys. Hy is vry om na die rykdom van sy vermoë, die vindingrykheid van sy skep- pende krag en die wysheid van sy ervaring en kennis die beste te beplan vir die betrokke land of gemeenskap; hy is gebind deur al die faktore wat wesentlik betrokke is by alle kultuurskeppinge en noodwendig kragtens die verskynsel on­ derwys self daarby betrokke sal wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 824
Total article views: 953

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.