Original Research
Gods hand in die natuur
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 6 | a1388 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i6.1388
| © 1966 A. Duvenage
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966
Submitted: 08 February 1966 | Published: 08 February 1966
About the author(s)
A. Duvenage,, South AfricaFull Text:
PDF (195KB)Abstract
Kan ons van so iets spreek? Daaroor bestaan daar seker geen verskil nie. Die Bybel is vol daarvan van Genesis tot Openbaring. God is Skepper. ’n Ander vraag is of ons God ook kan ken uit wat daar in die natuur gebeur? Verloop alles nie maar volgens ewige natuurwette waaraan tog niks verander kan word nie? Ons bely egter dat die Here nie net in die hart van die mens gelê het wat ons noem die „saad van die religie” nie (semen religionis), maar dat ons Hom ook ken deur die skep- ping, onderhouding en regering van die hele wêreld, aangesien dit voor ons oë is soos ’n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God duidelik laat sien, nl. sy ewige krag en Goddelikheid ...; dinge wat almal genoegsaam is om die mense te oortuig en hulle alle verontskuldiging te ontneem (Art. 2 Ned. Gel. Bel.).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 929Total article views: 859
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)