Original Research
Die chemiese bedryf en standaardisasie*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 3 | a1364 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i3.1364
| © 1965 A. W. Lategan
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965
About the author(s)
A. W. Lategan,, South AfricaFull Text:
PDF (270KB)Abstract
Dit is inderdaad reeds ou nuus dat u 'n Departement van Industriële Chemie gestig het. Dit was egter ’n stap van soveel fundamentele betekenis vir die nywerheidstoekoms van ons land dat u my dit moet vergun om weer eens daarna te verwys en u nie alleen van harte geluk te wens met hierdie stap nie, m aar ook die opregte wens uit te spreek dat hierdie Departement baie sterk sal ontwikkel en ’n groot en positiewe bydrae sal lewer tot die opleiding veral van bedryfsleiers, m aar ook van navorsingsleiers vir die chemiese bedryf.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 968Total article views: 1022
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)