Original Research
Tot danksegging geroep
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 6 | a1342 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i6.1342
| © 1970 S.P. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970
About the author(s)
S.P. van der Walt, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (335KB)Abstract
By hierdie geleentheid kom ons as gelowiges saam, om uiting te gee aan ons dankbaarheid vir wat ontvang is oor die eerste eeu wat verby is. U verwag dat ek in hierdie rede u gedagtes moet lei tot die inhoud, die saamgevatte kern en die seën wat ontvang is uit die Teologiese Skool en sy uitgegroeide literariese afdeling wat nou sy finale beslag gekry het in die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Dit alles stem ons dankbaar.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1153Total article views: 1071
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)