Original Research
Regsvorming en regshandhawing in die toekoms, gebaseer op die grondslae van die verlede: ’n Taakstelling
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 5 | a1325 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i5.1325
| © 1969 G. F. de V. Hugo
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
G. F. de V. Hugo,, South AfricaFull Text:
PDF (378KB)Abstract
Regsvorming is kultuurvorming en as sodanig val hierdie tipe van kultuurvorming binne die algemene tema van hierdie lesings, naamlik kultuurbestemming. Rondom die stelling dat regsvorming kultuurvorming is ontstaan ’n menigte vrae wat van diep-ingrypende betekenis is en wat ’n wysgerige, meer bepaaldelik ’n regswysgerige, onderbou veronderstel waarop ingegaan moet word om die onderwerp in wat m.i. die juiste perspektief is te sien. Voordat hierop ingegaan word wil ek dadelik sê dat ek regshandhawing binne die bestek van die tema as ’n onderdeel van die proses van regsvorming sien en dit as sodanig wil behandel. Vanselfsprekend moet die behandeling, soos die tema vereis, aansluiting by die verlede vind maar dan tog so dat daar een en ander aan die lig kom wat hopelik as riglyne vir die toekoms mag dien.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 858Total article views: 817
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)