Original Research
Die metodologiese verband tussen die ekonomie en enkele ander sosiale wetenskappe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1310 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1310
| © 1969 N.J. Swart
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
N.J. Swart, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (284KB)Abstract
Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die sogenaamde algemene „vergissings”, tweedens die verband van die ekonomie met ander sosiale wetenskappe en derdens die suiwer wetenskapiike of positiewe versus die Christelik- normatiewe siening van die aard en omvang van die ekonomie. Die tweede en derde groepe oorvleuel egter tot ’n mate terwyl die implikasies van die eerste kategorie deurwerk na die tweede en derde kategorieë.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1000Total article views: 1117
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)