Original Research
Navorsing en opleiding in die Departement Fisiologie en Biochemiese Navorsing
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1305 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1305
| © 1969 P.J. Pretorius
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
P.J. Pretorius, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (128KB)Abstract
Die kultuuropdrag van die mens, nl. onderwerping en beheersing van die natuur, eis dat die mens deeglike en grondige kennis van die natuur moet hê. Hiervoor is nie net instandhouding van bestaande kennis noodsaaklik nie maar ook die ontwikkeling van nuwe kennis essensieel. Hieruit volg dus dat opleiding sowel as navorsing noodsaaklik is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1076Total article views: 971
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)