Original Research
Op die grens van vakwetenskap en filosofie
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 2 | a1235 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i2.1235
| © 1976 M Elaine Botha
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976
About the author(s)
M Elaine Botha,, South AfricaFull Text:
PDF (385KB)Abstract
Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en die vakwetenskappe. As ’n mens soms die dramatiese grensgevegte tussen die filo sofie en die vakwetenskappe in die wetenskaplike literatuur beskou1) dan blyk dit kennelik noodsaaklik te wees om wel sodanige grens te stel, veral ten einde die gevaar van weten skaplike terrorisme van die een of die ander kant die hoof te bied.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 965Total article views: 961
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)