Original Research

Op die grens van vakwetenskap en filosofie

M Elaine Botha
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 2 | a1235 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i2.1235 | © 1976 M Elaine Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

M Elaine Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (385KB)

Abstract

Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en die vakwetenskappe. As ’n mens soms die dramatiese grensgevegte tussen die filo­ sofie en die vakwetenskappe in die wetenskaplike literatuur beskou1) dan blyk dit kennelik noodsaaklik te wees om wel sodanige grens te stel, veral ten einde die gevaar van weten­ skaplike terrorisme van die een of die ander kant die hoof te bied.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 878
Total article views: 924

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.