Original Research
Knelpunte in die westerse gesin as gevolg van gesinsverandering
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 5 | a1222 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i5.1222
| © 1977 Anna F. Steyn
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977
About the author(s)
Anna F. Steyn,, South AfricaFull Text:
PDF (399KB)Abstract
Ons leef in ’n eeu wat deur snelle en toenemende verandering gekenmerk word. Hierdie veranderinge en nuwe ontwikkelings is egter nie net tot die tegnologie beperk nie maar vind ook in die maatskaplike lewe plaas. Die veranderinge op maatskaplike gebied is egter nie so vinnig en skouspelagtig soos op die tegnologiese ge bied nie, en dit word eers oor ’n lang tydperk geleidelik sigbaar. In der waarheid word hierdie veranderinge eers waargeneem as dit m et die maatskaplike toestande van die era wat dit voorafgegaan het, vergelyk word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 896Total article views: 1194
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)