Original Research
Hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 3 | a1207 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i3.1207
| © 1977 L. Vorster
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977
About the author(s)
L. Vorster,, South AfricaFull Text:
PDF (489KB)Abstract
Dit word vandag allcrwec aanvaar dat die lyd aangebreek hel vir ’n indringende ondorsoek na en ingrypende hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg. Die grondslag vir hierdie hervormingsgedagte 16 opgesluit in die byna skouspelagtige om wenteling in die posisie van die vrou oor die afgelope aantal dekades. Die belangrikste faktor in hierdie „emansipasieproses” was ongetwyfeld die geweldige ekonomiese en tegnologiese vooruitgang wat die twintigste eeu kenmerk. R. Leo van den Heever, in ’n insiggewende voordrag voor die Suid-Afrikaanse Regskonferen- sie gehou te Kaapstad in April 1975, het die situasie soos volg saamgevat.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 912Total article views: 1009
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)