Original Research

Totius as teoloog

D. C. S. van der Merwe
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 42, No 1 | a1196 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v42i1.1196 | © 1977 D. C. S. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1977 | Published: 06 February 1977

About the author(s)

D. C. S. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (301KB)

Abstract

Die modeme teenstelling en probleem van sogenaamde ontwikkelde, dikwels oorontwikkclde, lande en volke teenoor ander wat onder- of onontwikkeld is, geld vandag tot ’n baie groot mate ook in die teologie. Basies moet ons dankbaar wees dat in die geleerde teologie vandag soveel aandag gegec word aan die Bybel as Woord van God, op welke wyse dan ook al, en dat tegelykertyd Bybelverkope orals in die wêreld toeneem en glo onlangs ’n hoogtepunt in Suidelike Afrika bereik het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1089
Total article views: 898

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.