Original Research
Christelik-nasionaal? Op soek na ’n omvattender en indringender konsepsie
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 2 | a1112 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i2.1112
| © 1979 J.H. van Wyk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979
About the author(s)
J.H. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (150KB)Abstract
Die konsep van Christelik-nasionaal (CN) wortel in die dubbele oortuiging dat ’n nasie erken moet word maar terselfdertyd gekersten moet word. Dit gaan uit van die gedagte dat ’n nasie nie ’n irrelevante en terloopse gegewenheid is nie maar deur God vir ’n bepaalde tyd en situasie gewil is en met ’n bepaalde roeping of opdrag beklee is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 919Total article views: 906
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)