Original Research
Die Bybel en literatuurkritiek
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 1 | a1100 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i1.1100
| © 1979 D. H. Steenberg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979
About the author(s)
D. H. Steenberg,, South AfricaFull Text:
PDF (367KB)Abstract
Die doel van hierdie poging is om die implikasies van die erkenning van Skrifgesag oor literatuurkritiek na te gaan. Dit is dus afgestem op die kritiek, hoewel nie oor die kritiek gepraat kan word sonder om ook na die literatuur as sodanig te kyk nie. Die Bybel word hier benader as Woord van God, met ander woorde in hierdie konteks as grondmotief vir die handele en denke van gelowiges, en nie as Woord van God wat ook woord-van-die-mens geword het in soverre dit mensetaal geword het nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1089Total article views: 1190
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)