Original Research

Die Bybel en literatuurkritiek

D. H. Steenberg
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 44, No 1 | a1100 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v44i1.1100 | © 1979 D. H. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 February 1979 | Published: 04 February 1979

About the author(s)

D. H. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (367KB)

Abstract

Die doel van hierdie poging is om die implikasies van die erkenning van Skrifgesag oor literatuurkritiek na te gaan. Dit is dus afgestem op die kritiek, hoewel nie oor die kritiek gepraat kan word sonder om ook na die literatuur as sodanig te kyk nie. Die Bybel word hier benader as Woord van God, met ander woorde in hierdie konteks as grondmotief vir die handele en denke van gelowiges, en nie as Woord van God wat ook woord-van-die-mens geword het in soverre dit mensetaal geword het nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1018
Total article views: 1154

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.