Original Research

Response op lesing van prof.Wentzel Van Huyssteen

J. H. van Wyk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 48, No 3 | a986 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v48i3.986 | © 1983 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 01 February 1983 | Published: 01 February 1983

About the author(s)

J. H. van Wyk, Teologiese Skool Hammanskraal, South Africa

Full Text:

PDF (152KB)

Abstract

Dit is nie ’n maklike taak om op hierdie prikkelende artikel van prof. Van Huyssteen (VH) te reageer nie. Dieskrywer se gedagtes neem somssulke hoë vlugte dat ek nie altyd seker is of ek horn, ook na herlesing, korrek verstaan nie. Ek gaan ’n paar temas op grond en sells na aanleiding van die voordrag uitlig en kortliks bespreek. Kritiek en waardering word nie altyd eksplisiel verwoord nie maar kom dikwels verskuil ter sprake.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 911
Total article views: 969

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.