Original Research
Man's impact on the environment
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 52, No 1-4 | a916 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v52i1-4.916
| © 1987 P. A.J. Ryke
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1987 | Published: 30 January 1987
Submitted: 30 January 1987 | Published: 30 January 1987
About the author(s)
P. A.J. Ryke, Bureau for Research, PU for CHE, South AfricaFull Text:
PDF (805KB)Abstract
Die mens se verhouding tot sy omgewing nader in baie dele van die wéreld 'n kritieke stadium, want die veranderinge wat plaasvind, kan onomkeerbaar wees en onvoorsiene, verreikende gevolge hé. Baie van hierdie omgewingsversteurings begunstig die korttermynvermeerdering van mensgetalle, maar dit het langtermynnadele ten opsigte van oorlewing. Hoe meer gesofistikeerd die landbou word, hoe groter is die versteuring van natuurlike ekostelsels en hoe groter is die persentasie van die energievloei binne die stelsel wat vir menslike gebruik ingespan word. Nieteenstaande die sogenaamde Groen Revolusie is die per capita produksie van grane in die Derde Wêreld tans onderkant die vlak wat dit 25 jaar gelede was. Gronderosie speel ook 'n belangrike negatiewe rol in verskillende dele van die wêreld en die toenemende gebruik van kunsmis het 'n nadelige effek op grondchemie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1225Total article views: 1622
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)
Crossref Citations
1. Applying AHP method and GIS to evaluate land suitability for paddy rice crop in Quang Xuong district, Thanh Hoa province
Hao, N.H., Ha, K.M., Van, P.V.
Can Tho University Journal of Science vol: Vol.11(3) first page: 1 year: 2019
doi: 10.22144/ctu.jen.2019.032