Original Research

Darwin and Genesis

H. P.P Lötter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 52, No 1-4 | a899 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v52i1-4.899 | © 1987 H. P.P Lötter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1987 | Published: 30 January 1987

About the author(s)

H. P.P Lötter, Dept. Wysbegeerte, Randse Afrikaanse Universiteit, South Africa

Full Text:

PDF (263KB)

Abstract

In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die konflik tussen Darwin se teorie van evolusie en die Christelike leerstelling van 'n Goddelike skepping uit die weg te ruim. Om die konflik goed te verstaan, word 'n kort uiteensetting gegee van die wyse waarop Christene die implikasies van die teorie van evolusie vir hul leerstelling van 'n Goddelike skepping ingesien het. Die diverse reaksies van teoloé hierop sal kortliks geskets word, waarna 'n analise van die redes vir hierdie konflik verskaf sal word, gebaseer op 'n leidraad van Hans Kiing, 'n Duitse teoloog. Die standpunt sal beredeneer word dat d it 'n spesifieke interpretasie van die Christendom was, gerugsteun deur 'n filosofies-biologiese teorie, wat verdedig is en nie die sentrale aspekte van die Christendom self nie. Laastens sal gevra word of die konflik u it die weg geruim kan word en die positiewe antwoord wat hierop gegee word, stel dat 'n korrekte interpretasie van die Bybelse skeppingsleer 'n teorie van evolusie kan akkommodeer wat geregverdigde aansprake op wetenskaplike geldigheid maak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 979
Total article views: 924

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.