Original Research

The need for conservation of the built-up environment

A.J. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 53, No 1 | a869 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v53i1.869 | © 1988 A.J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 January 1988 | Published: 30 January 1988

About the author(s)

A.J. van der Walt, Department of Private Law, UNISA, South Africa

Full Text:

PDF (292KB)

Abstract

In hierdie artikel word betoog dat die beboude omgewing naas die natuurlike omgewing as deel van die mens se totale lewensruimte beskou moet word, en dat omgewingsbewaring ook ten aansien van die beboude omgewing nagestreef moet word. In hierdie verband het omgewingsbewaring hoofsaaklik met die afteruitgang en vernietiging van bestaande en kultureel belangrike omgewingsisteme en -prosesse te doen. Verskillende argumente oor die etiese basis van omgewingsbewaring word ondersoek en die gevolgtrekking word bereik dat daar nie 'n nuwe etiese teorie benodig word nie, maar wel 'n nuwe bewuswording van bestaande waardes, op grond waarvan omgewingsbewaring geregverdig kan word. Dit is verder noodsaaklik dat hierdie bewaringsetiek juridies erken en aanvaar word aangesien die reg 'n belangrike rol in die bewaringsproses sal speel. Aanvaarding van die bewaringsetiek ten opsigte van die beboude omgewing verg besinnlng oor die bewarings-waarde van die menslike kultuur, en verskillende aspekte hiervan word kortliks ondersoek. Ten slotte word die verband tussen omgewingsbewaring en die beplanning en beheer van grondgebruik en die funksie van die reg in hierdie verband kortliks uitgestip.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 967
Total article views: 726

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.